Bloed Op Haar Hande_Vroue Agter Tralies
Carla van der SpuyWat laat vroue moor? En hoe voel dit om ’n sel met moordenaresse te deel? Carla van der Spuy besoek vier vrouetronke reg oor Suid-Afrika en klim in die koppe van vroue wat geweldsmisdade gepleeg het. Sy kuier by die babas gebore agter tralies, vier Kersfees in die tronk en gesels van aangesig tot aangesig met mesmoordenaresse, huurmoordenaresse, ’n kleptomaan en prostituut. Vrouens met bloed op hulle hande. Wat het so verskriklik skeef in hul lewens geloop? En is daar ’n mens agter die misdadiger?
**
سال:
2015
ناشر کتب:
LAPA Uitgewers
زبان:
afrikaans
ISBN:
B014FDP3JA
فائل:
EPUB, 624 KB
IPFS:
,
afrikaans, 2015